Vlag van Koeweit

Vlag van Koeweit
Vlag van Koeweit
Vlag van Koeweit
Bynaam (ar) Alam Baladii, Derti
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Nasionale vaandel Burgerlike en staatsvlag en nasionale vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 7 September 1961[1]
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in groen, wit en rooi met ’n swart trapesium aan die vlagpaalkant.

Die nasionale vlag van Koeweit (Arabies: علم الكويت) is op 7 September 1961 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewewydige horisontale bane in groen, wit en rooi met ’n swart trapesium aan die vlagpaalkant.

  1. "Koeweit" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2017. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search